Mark Hamill

Mark Hamill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mark Richard Hamill
Geboorte 25 September 1951 (1951-09-25)
Oakland, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Marilou York
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Hamill (gebore 25 September 1951) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle as Luke Skywalker in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), en Star Wars: The Last Jedi (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search